Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799393880 | Published: March 28, 2019 | Paperback

101 Vakansiegrappe

101 Vakansiegrappe

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 65
Regular price R 0 Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son!
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe!
Hoekom wou die hond nie tennis speel nie?
Hy was 'n bokser.
Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen?
Toemaar, ek ook nie.
Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers?
'n Stoeikryt.
Waar boer spoke?
In begraafplase.
Wat eet vegetariese vampiere?
Nek-tariens en bloedlemoene

Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:
101 Sportgrappe
101 Vakansiegrappe
101 Spookgrappe
101 Goggagrappe
Vorige titels in die reeks:
101 Dieregrappe
101 Klop-klop-grappe
101 Lawwe grappe
101 Grappe vir pousetyd

Author Jaco Jacobs

Illustrator Zinelda McDonald

View full details