ISBN: 9780799393958 | Published: July 11, 2019 | Paperback
Webslim : Hoe om aanlyn veilig te bly
Webslim : Hoe om aanlyn veilig te bly
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Word www.webslim.co.za
Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is 'n briljante gids vir jou lewe aanlyn.
Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!
'n Duidelike, toeganklike boek oor aanlynveiligheid vir jong internetgebruikers. Dit is ideaal vir saamlees of selfstandige lees en
verskaf 'n aanknopingspunt vir belangrike gesprekke tussen ouers en kinders. Die inhoud is belangrik in 'n samelewing wat al hoe meer aanlyngedrewe is.
Author Ben Hubbard
Illustrator Beatriz Castro
Share
