Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799393972 | Published: June 27, 2019 | Paperback

Saam kan ons enigiets doen

Saam kan ons enigiets doen

Author:Caryl Hart
Illustrator:Ali Pye
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

’n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou. Iemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou. Waar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak. Kyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak! Vriende kan ses bene hê … … of dalk vier … … of twee! ’n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee! Hierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen! Hierdie prenteboek sluit nou aan by globale temas van inklusiwiteit en diversiteit wat op die oomblik belangrik is. ’n Ander titel deur dieselfde skrywer: Meisies kan enigiets doen (oorspronklik uitgegee as Girls can do anything)

Author Caryl Hart

Illustrator Ali Pye

View full details