1
/
of
1
ISBN: 9780799394009 | Published: April 24, 2019 | Paperback
Die beste toebroodjie
Die beste toebroodjie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Nicolene Louw
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit!
Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir 'n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy 'n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie …
Geniet 'n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.
Author Jaco Jacobs
Illustrator Nicolene Louw
Share
