Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394030 | Published: May 28, 2019 | Paperback

Vakansiepret 4: Sand, see en dolfyne

Vakansiepret 4: Sand, see en dolfyne

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai!
Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai - 'n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is gretig om by die nuwe glyplank af te gly. Ongelukkig vir die maats is die res van Duinebaai ook opgewonde oor die glyplank en is dit stampvol by die swembad. Jana, haar ma en Alisha besluit om eerder roomys te gaan eet en daarna in die see te swem. Asof in 'n droom, swem en speel dolfyne saam met hulle. Dit is beslis die beste dag óóit!

Hierdie is 'n reeks vir meisies, met 'n sterk fokus op humor, vriendskap, vakansiepret en avontuur. Titels in die reeks:
1. 'n Piekniek op die strand (9780799384529)
2. Vlieërs en filmsterre (9780799384536)
3. Die kolwyntjie-kompetisie (9780799394016)
4. Sand, see en dolfyne (9780799394030)

View full details