ISBN: 9780799394351 | Published: April 30, 2019 | Paperback
`n Man vol verrassings
`n Man vol verrassings
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ses jaar gelede het Mia-Mari 'n duur, pynlike les geleer: agter Wynand se sjarme en sy aantreklike uiterlike skuil 'n agterbakse plannemaker wat nie vertrou kan word nie. Wat hy gedoen het is onvergeeflik. Haar hart is immuun teen seerkry en sy durf nie toelaat dat hy weer deur haar skanse breek nie, maar Wynand het die mag om haar hart 'n tweede keer te vernietig.
Die onderliggende tema gaan oor hoe ver smart uitkring. Die heldin se broer is 'n dwelmverslaafde en -verkoper. Die held se suster gaan dood aan 'n oordosis dwelms wat sy by hom gekoop het.
Author Elize Davies
Share
