Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394382 | Published: April 30, 2019 | Paperback

Liefde vir 'n feëprinses

Liefde vir 'n feëprinses

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Maar aangetrokkenheid tot haar baas, die aantreklike John Joubert, volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.

• Hierdie is die vyfde boek in Didi se geliefde Parker-reeks. Liefde vir 'n feëprinses gaan oor 'n ouer suster wat moeder vir haar jonger boetie en sussie moet wees. Dit is 'n algemene sosiaal-maatskaplike probleem wat in Suid-Afrika voorkom.
• Die Parker-reeks bestaan uit: Liefde vir 'n vuurvreter, Liefde vir 'n vlinder, Liefde vir 'n ridder, Liefde vir 'n cowboy en Liefde vir 'n feëprinses. Daar sal nog een Parker-boek na Liefde vir 'n feëprinses wees.

View full details