Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394412 | Published: April 30, 2019 | Paperback

In sy stilte

In sy stilte

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sashen en Olivia deel tydelik 'n meenthuis, maar sy bly vir hom 'n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie, maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie. Dit is haar kwesbaarheid wat hom nadertrek.
• Sal jy lief raak vir iemand, indien jy hul gaan vergeet? Olivia
se ma het Alzheimer's gehad en sy vrees dat sy dit ook eendag mag
kry.
• In goedheid en gesondheid. Dit vra ook: oorleef die liefde so 'n siekte? Olivia se stiefpa, verlaat haar ma tydens haar siekte - wat haar meer huiwerig maak om in 'n verhouding betrokke te raak.
• In sy stilte volg op In sy arms wat in Januarie 2019 verskyn het.

View full details