Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394443 | Published: April 30, 2019 | Paperback

Ek vertrou jou

Ek vertrou jou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Yvonne se kêrel verdwyn tussen hoor en sien op Nuwejaar, en sy broer, Kelvin, daag op om sy verdwyning te ondersoek. Die man vryf haar verkeerd op en sy kan nie wag dat hy sy ry kry nie, maar hy is heeltemal te aantreklik wanneer hy die dag besluit om iets anders as ’n suur gesig te trek.

Author Ciska Olivier

View full details