Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394665 | Published: June 4, 2019 | Paperback

Genoeg vir my

Genoeg vir my

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Van Kroasië na Kaapstad!
Alexandria Muller is 'n tandarts én 'n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in 'n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar. Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin.
Christiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook! Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser. Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit?
Om dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer's, en wanneer Christiaan Kroasië verlaat weet Alex daar is 'n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie …

Genoeg vir my is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills & Boon se boeke.

View full details