Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394696 | Published: June 6, 2019 | Paperback

Liefde uit Italië

Liefde uit Italië

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

’n Geliefde uit Italië Lisa se ma was ’n Suid-Afrikaner en al het sy by haar pa in Italië grootgeword, droom sy om haar ma se familie te ontmoet. Ten spyte van haar tante se waarskuwings, vlieg sy halsoorkop na Suid-Afrika om haar langverlore familie op te soek. Op Goedgevond vind sy egter uit dat alles nie is soos sy haar voorgestel het nie. Haar ma se jonger, aangenome broer, Werner, wantrou haar en glo sy is agter erfgoed aan. Al Lisa se pogings om hom van die teendeel te oortuig, misluk. Maar hy het nie rekening gehou met haar vurige Italiaanse humeur nie, so maklik laat sy haar nie verwilder nie. Liefde uit Italië is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills & Boon se boeke.

Author Alma Carstens

View full details