ISBN: 9780799394832 | Published: November 1, 2016 |
Z is vir Zackie 04 - Die perfekte pizza
Z is vir Zackie 04 - Die perfekte pizza
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Zackie en Vincent kan nie wag om die heerlike pizza by die mark te proe nie. Maar hoe gaan Zackie keer dat Anton hulle pizza opeet?
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleur-illustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Share
