Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799394887 | Published: July 30, 2019 | Paperback

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Heehah! Cowboy Koekemoer en Shorty is terug …

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug vir die vierde boek in die Cowboy Koekemoer-reeks. Hulle is gereed om enige probleem op te los - al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het 'n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Almal is te bang vir die soutwatergogga wat in die water leef. Almal behalwe Cowboy Koekemoer en Shorty, natuurlik.

Die Cowboy Koekemoer-boeke is toeganklike fiksie veral vir trae lesers. Hierdie is die vierde boek in die Cowboy Koekemoer-reeks. Vorige titels in die reeks is: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda.

Author Henry Ferreira

Illustrator Alistair Ackermann

View full details