Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395068 | Published: March 5, 2020 | Paperback

Maroelaboomstories

Maroelaboomstories

Illustrator:Linki Lutz
Regular price R 165
Regular price R 330 Sale price R 165
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Herleef ou gunstelinge uit die maroelaboom
Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunsteling slaapboom. Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek.
Die klein bobbejaantjies wil eers gou nog gryp-en-knyp speel, maar die groot bobbejane raas kwaai.
Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het?
Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!
Hierdie heruitgawe van Leon de Villiers se oorsponklike diereverhale is deur die talentvolle kunstenaar Linki Lutz geïllustreer.

Author Leon de Villiers

Illustrator Linki Lutz

View full details