Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395617 | Published: July 30, 2019 | Paperback

Hartsbesit

Hartsbesit

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy vind liefde by haar hartsmense en haar droomman
Minni Minnaar verloor haar kleinsakeonderneming in Pretoria se middestad omdat al die kleiner winkels gesloop moet word vir die oprig van groter geboue. Haar vriendin, Roda, nooi haar om op Roda se ouers se plaas te gaan kuier terwyl sy bestek opneem van haar lewe en moet besluit oor die pad vorentoe.
Hier ontmoet sy vir Zak Erasmus. Hy is 'n baie aantreklike boer met 'n aangename persoonlikheid, maar hy roer niks in haar nie. Die stug Duitse wewenaar, Wolfgang Falkenrot, van die plaas Falkennest laat egter ou hunkeringe weer ontwaak. Wolfgang soek 'n au pair vir sy vierjarige dogter en Minni sien dit as die uitkoms waarop sy gehoop het.

Hartsbesit is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks. Anna van Tonder se boek vergelyk goed met Marilé Cloete, Cynthia Robertson en Bets Smith se skryfwerk.

View full details