Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395709 | Published: November 15, 2019 | Paperback

Gebruik jou verbeelding

Gebruik jou verbeelding

Illustrator:Peter Judson
Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen.
Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee - met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.
Bou 'n minigholfbaan, hou 'n skattejag, of leer hoe om 'n spioen te word.
Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik!
Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou 'n reënerige oggend of 'n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

Author Dorling Kindersley

Illustrator Peter Judson

View full details