ISBN: 9780799395730 | Published: August 26, 2019 | Paperback
Monsterpizza
Monsterpizza
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Selfs monsters se tande water vir pizza …
Zia se pa het die beste werk op aarde. Hy lewer pizza af!
Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Hulle gaan drie REUSAGTIGE monsterpizzas aflewer …
Maar as 'n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!
Hierdie is 'n humoristiese, toeganklike boek geskik vir beginner- en intermediêre lesers. Daar is min boeke vir lesers in hierdie ouderdomsgroep. Trefwoorde: humor, ouers, geheimsinnge gebeure, avontuur.
Author Jaco Jacobs
Illustrator Yolandi Prins
Share
