Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395808 | Published: November 13, 2019 | Paperback

Prinses Pampoenpit

Prinses Pampoenpit

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Pampoenpit is besonders, sy’s anders as die res. Pampoenpit weet dit nog nie, maar sy is ’n prinses! Pampoenpit het ’n groot geheim, iets wat haar vreeslik pla. Hoe raak sy van die krulledos op haar kop ontslae?” Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik. Die boek skakel ook in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. ’n Afrikaanse én ’n Engelse weergawe van die boek word gelyktydig uitgegee. ’n Onlangse prenteboek wat deur LAPA Uitgewers uitgegee is en wat ook die bemagtiging van meisies uitbeeld, is Meisies kan enigiets doen.

Author Bianca Flanders

Illustrator Zinelda McDonald

View full details