Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395822 | Published: November 13, 2019 | Paperback

Oupa se medalje

Oupa se medalje

Author:Phil Earle
Illustrator:Sarah Horne
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Aangrypende verhaal oor liefde en verlies
Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken - hy het selfs 'n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte - sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom 'n baie spesiale verrassing agtergelaat …
Hierdie boek vir beginnerlesers is 'n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Oupa se medalje handel oor die dood van 'n geliefde (in hierdie geval die oupa). Die onderwerp word aangebied om jong kinders op 'n sagte wyse daaraan bloot te stel. Die boek is 'n hulpmiddel vir ouers om kinders wat nog nie iemand aan die dood verloor het nie voor te berei daarop, en ook om kinders wat wel iemand verloor het gerus te stel en die verlies te help verwerk.

Author Phil Earle

Illustrator Sarah Horne

View full details