Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799395839 | Published: July 26, 2019 | Paperback

Rugby

Rugby

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sit jou flinkste voet voor met die beste spel op aarde
Welkom by ons volledige eenstopgids vir rugby! Dit is volgepak met alles wat jy moet weet: van die Sesnasies- tot die Rugbywêreldbeker-toernooi. Die boek dek lint-, raak- en selfs sneeurugby, en is propvol warm wenke, prettige feite en beroemde gesigte. Jy gaan meer oor die fassinerende geskiedenis van die spel te wete kom terwyl jy ou sowel as nuwe legendariese spelers ontdek.
Hierdie boek is 'n moet-hê gids vir enige jong rugbyondersteuner en is die perfekte strydgenoot vir die opkomende Wêreldbeker.

Rugby is 'n volledige, in-diepte gids wat inligting oor die geskiedenis van die spel en die Wêreldbeker bevat sowel as rekords en feite oor rugby vandag. Die inligtingsbrokkies oor internasionale en plaaslike rugbyspelers maak hierdie boek 'n handige gids vir jong lesers en sal hulle beslis aanmoedig om te lees.

View full details