ISBN: 9780799396423 | Published: August 27, 2019 | Paperback
Die verkeerde man
Die verkeerde man
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
As hy só verkeerd is, hoekom voel dit dan so reg? ‘n Aantreklike vreemdeling red vir Tersia wanneer sy vasgevang is in ’n donderstorm. Daar is dadelik elektrisiteit tussen haar en aantreklike, suksesvolle Braam. Braam stel duidelik belang inTersia, maar mooie, blonde Michelle stel in hóm belang, en dit blyk of haar kloue reeds gehaak het. En wat van Len? Haar eks, “die een”, die “regte man”? Hy is ook op vakansie … saam met sy nuwe vrou! Tersia vlug na Bakenbaai. As Braam regtig vir haar lief is, sal hy mos vir haar kom soek. Maar waar is hy? Die verkeerde man is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills & Boon se boeke.
Author Alexa Steyn
Share
