Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799396737 | Published: December 3, 2019 | Paperback

Wat jy gee

Wat jy gee

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hulle vaarwel soen was toe iets meer
Mieke Küsler is terug in die Laeveld na drie jaar oorsee. Sy weet dat Migal Roos, haar oud-universiteitsvriend, ʼn dokter is in die stad. Gelukkig hoef sy nie bang te wees om hom raak te loop nie. Hy het hulle vriendskap beëindig die aand voor sy op die vliegtuig geklim het met ʼn vinnige en hartstogtelike soen. Sy het gehoop hy sal haar vra om by hom te bly, maar sy het nooit weer iets van hom gehoor nie. Die noodlot bring hulle bymekaar in die dokter se spreekkamer. Haar angstigheid om saam met haar kêrel Nederland toe te gaan oor ʼn paar dae, raak al hoe meer ondraaglik nou dat sy terug in Suid-Afrika en in Migal se teenwoordigheid is.

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Wat jy gee is Karlien Badenhorst se jongste romanse. Man van die maand (Oktober 2017) was haar eerste romanse in die Romanza-reeks.

View full details