Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799396829 | Published: January 14, 2020 | Paperback

In sy glimlag

In sy glimlag

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hy’s ’n sportster; sy’s ’n plain Jane Analene verwag nie dat ʼn aantreklike donkerkop man tot haar redding gaan kom toe sy ʼn yskoffie op haarself omkeer nie. Toe Reuben Buitendag met sy pragtige glimlag en groot hart haar lewe in daardie oomblik betree, keer hy haar hele wese om. Sy is nie opsoek na liefde nie, veral nie in die arms van ʼn professionele rugbyspeler nie. Ongeag haar onbaatsugtige poging om sy drome bo haar gevoelens vir hom te stel, het die liefde ʼn ander plan. Sal sy die moed hê om haar hart te volg of sal haar besluit hulle paaie finaal laat skei? Die verhaal fokus op die uitdagings van moderne hofmakery. Mense praat heeldag met mekaar oor sosiale media maar beteken dit dat jy hulle regtig ken? Wat ook gemaak as jy nie hulle reaksie en liggaamshouding kan lees nie? Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. In sy glimlag is Felicia Snyman se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in: • In sy arms (Januarie 2019), en • In sy stilte (Mei 2019).

View full details