Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799396973 | Published: August 27, 2019 | Paperback

Towerponie en die reënboogbollie

Towerponie en die reënboogbollie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Emma Adams
Illustrator:Katy Halford
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

'n Kleurvolle, fantastiese avontuur!
Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, 'n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie!
'n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo ... maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kleurvolle prenteboek vol towerponies, drake, prinsesse, feetjies, pret … en reënboogbollie!

Author Emma Adams

Illustrator Katy Halford

View full details