Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397093 | Published: February 5, 2020 | Paperback

Manjifieke mier

Manjifieke mier

Illustrator:Claire Powell
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Klein mier, groot avontuur
ʼn Klein mier vind sy kragtige stem in hierdie kleurvolle boek wat daaroor handel dat ander nie op hulle voorkoms beoordeel moet word nie.
Die tyd vir die woud se talentkompetisie. Tussen al die magtige diere van die woud is daar 'n nuwe deelnemer - ʼn klein mier. Wat op dees aarde sal hy dan nou kan doen?
Lees oor hierdie klein mier se avontuur in die snaakse, rymende story van Claire Freedman. Kleuters en hul ouers sal sterk aanklank vind by die tema van hoe om kleuters te help om hulle stem te vind. Die prettige teks maak dit 'n perfekte keuse vir hardop voorlees.

Author Claire Freedman

Illustrator Claire Powell

View full details