1
/
of
1
ISBN: 9780799397185 | Published: June 1, 2016 |
Z is vir Zackie 02 - Die padda-poets
Z is vir Zackie 02 - Die padda-poets
Author:Jaco Jacobs
Author:Zackie Reeks
Illustrator:Alex van Houwelingen
Regular price
R 75
Regular price
Sale price
R 75
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Zackie en Vincent ontdek 'n grillerige padda in die tuin. En hulle kry 'n briljante plan.
Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te maak. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid!
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.
Share
