Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397192 | Published: June 1, 2017 |

Z is vir Zackie 07 - Die woeste toertjie

Z is vir Zackie 07 - Die woeste toertjie

Regular price R 75
Regular price Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Zackie en Vincent is baie opgewonde!
Hulle gaan aan 'n fotokompetisie deelneem.
Vincent het sy pa se kamera geleen.
Hulle moet 'n mooi foto neem.
Die beste foto's kan groot pryse wen!
Maar om 'n goeie foto te neem is glad nie so maklik as wat dit lyk nie.
Zackie besluit om sy skaatsplank te gaan haal vir die beste aksiefoto ooit!
Maar Anton, die boelie, het ander planne ...

Author Jaco Jacobs

Author Zackie Reeks

View full details