Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397222 | Published: December 19, 2017 |

Z is vir Zackie 10 - Die vreemde fossiele

Z is vir Zackie 10 - Die vreemde fossiele

Regular price R 75
Regular price R 0 Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Zackie en Vincent is op soek na fossiele!
Dalk is daar 'n T-rex in die tuin begrawe …
Of 'n trikeratops in die parkie …
Of 'n stegosourus op die sypaadjie!
Almal dink hulle is laf.
Daar is tog nie fossiele in Granaatstraat nie.
Maar dan ontdek hulle iets fantasties!

Author Jaco Jacobs

Author Zackie Reeks

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details