ISBN: 9780799397239 | Published: February 25, 2020 | Paperback
Diereverkenners:Lola en die singende orgidee
Diereverkenners:Lola en die singende orgidee
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Is jy gereed om te gaan verken? Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pret belaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plant soekers. Waarheen sal jou avonture jou neem? Met pragtige, skerp illustrasies en stories wat op ware verkenners gebaseer is, is Diereverkenners ’n reeks wat kinders sal inspireer om hulle drome te volg.
Author Sharon Rentta
Illustrator Sharon Rentta
Share
