ISBN: 9780799397376 | Published: October 3, 2019 | Paperback
Halsoorkop verlief
Halsoorkop verlief
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wanneer die klok twaalf slaan … Toe die klok twaalfuur slaan om die nuwe jaar in te lei, besluit Annemi Morkel dat sy net een Nuwejaarsvoorneme het: Om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat, Leana, trou oor drie weke, en sy is dan die enigste een in hul vriendekring wat nog alleen is. Rohan, Leana se ouer broer, daag een nag onverwags by haar huis op om vir sy suster te kom kuier voor haar troue, en impulsief nooi Annemi hom om daar te kuier al is Leana en hul ouers weg met vakansie. Dit lyk of hy nét die regte man is om haar te help met hierdie voorneme. En sy kan natuurlik ook nie die vuurwerke tussen hulle ignoreer nie … Halsoorkop verlief is gesogte skrywer Dina Botha se jongste romanse. Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses.
Author Dina Botha
Share
