Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397406 | Published: October 3, 2019 | Paperback

Sterredief

Sterredief

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hulle liefde is in die sterre geskryf ... Gitte herstel van ʼn mislukte verhouding met Tom wat aan dwelms verslaaf was. Haar ma, ʼn astronoom, nooi haar Sutherland toe om te help met ’n konferensie wat sy aanbied. Een van die konferensie-aanbieders, Pierre Winterbach, is ʼn navorsings-astronoom wat in Hawaii gestasioneer is en wat tans oorbly in haar ma se huis tydens die konferensie. Daar is onmiddellik ʼn vonk tussen Gitte en Pierre, en sy ervaar emosies en gevoelens wat sy nooit tydens haar verhouding met Tom gevoel het nie. Maar dan maak Salomé haar verskyning, en versuur die ontluikende verhouding tussen Gitte en Pierre. Sterredief is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks. Romanza kan vergelyk word met Mills & Boon en Harlequin.

View full details