ISBN: 9780799397437 | Published: October 3, 2019 | Paperback
Hartsmusiek
Hartsmusiek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sy stem is musiek in haar ore … Marlé is ’n selfstandige musiekonderwyseres wat haar huis op River Rock, die familie se berghut, gemaak het. Sy ontmoet vir Stoffel – ’n enigmatiese, hawelose vreemdeling – en met die intrapslag leen hy vuurhoutjies, koerante en sout by haar, maar daar is iets aan die man wat haar rustig maak. Tussen die dennebome leer sy hom ken, en leer hy haar om musiek oral om haar te hoor. Hulle raak gou verlief op mekaar, maar daar is iets wat sy nie van hom weet nie … Lizelle von Wielligh skryf dikwels oor liefde met ’n Christelike inslag, en in Hartsmusiek verweef sy ook moeiteloos elemente daarvan in die verhaal. Hartsmusiek is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks en kan vergelyk word met boeke van Harlequin en Mills & Boon.
Author Lizelle von Wielligh
Share
