Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397680 | Published: February 5, 2020 | Paperback

Keegan & Samier 2: Die sokker-fiasko

Keegan & Samier 2: Die sokker-fiasko

Illustrator:André Trantraal
Regular price R 65
Regular price R 0 Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - SKRYWER - SELFLEESKATEGORIE GRAAD 2-3

Die opwindende avonture van Keegan en Samier
Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …
Hierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met 'n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.
Die sokker-fiasko
Keegan, Samier en Samia gaan speel sokker in die parkie. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies en saam speel hulle 'n heerlike spel. Samia is 'n uitstekende sokkerspeler! Maar dan kom Brent Petersen daar aan - en hy wil glad nie saam met 'n meisie sokker speel nie! Sal hulle nog steeds almal kan sokker speel of gaan Brent die hele dag bederf?

View full details