Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397765 | Published: June 17, 2020 | Paperback

Oorlewingsgids vir 'n prinses

Oorlewingsgids vir 'n prinses

Illustrator:Laura Brenlla
Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wil jy graag ’n prinses word?
Dan is hierdie handleiding net waarna jy soek! Tussen hierdie bladsye sal jy die bekendste prinsesse ontmoet, en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet. Dit alles sodat jy ’n moderne, onafhanklike prinses, en ’n unieke een bo alles kan wees!

Author Federica Magrin

Illustrator Laura Brenlla

View full details