Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397772 | Published: May 21, 2020 | Paperback

Sokkerdrome 1: Afskop

Sokkerdrome 1: Afskop

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Mik vir die doelhok ... Jason is ’n goeie sokkerspeler ... ’n baie goeie sokkerspeler. Wanneer ’n talentsoeker van Orlando Pirates hom in die park sien speel blyk dit asof hy dalk net die kans gegun sal word om dit uit sy woonstelblok tot in die premierliga te maak. Maar die ander seuns speel al van kleins af saam en Jason is nie seker of hy ooit sal kan inpas nie – en of hy sy vurige humeur sal kan beheer nie. Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het. Die ouderdoms-gepaste storie staan lesers by in leesoefeninge en om hul taal te verbeter.

Author John Hickman

View full details