1
/
of
1
ISBN: 9780799397796 | Published: February 10, 2020 | Paperback
Ek kan vlieg
Ek kan vlieg
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fifi Kuo
Illustrator:Fifi Kuo
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Klein pikkewyn sien al die voëls in die lug en wil soos hulle vlieg. Pikkewyn probeer als wat hy kan - maar sonder sukses. Maar kort voor lank leer hy by sy pa dat hy kan vlieg - onderwater! Die tema van waardering vir wat ons het, is altyd belangrik.
Kuo se tekeninge is eenvoudig uitmuntend en beeld elke emosie beeldend uit sodat mens presies kan verstaan wat Klein Pikkewyn voel, asook hoe dit moet voel om deur die water te vlieg. 'n Opwindende nuwe talent in kinderboeke! Fantastiese karakters, 'n unieke kunsstyl en 'n warm, humoristiese verhaal.
Share
