Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397826 | Published: January 16, 2020 | Paperback

Zackie Mostert 18 en die skreeusnaakse plan

Zackie Mostert 18 en die skreeusnaakse plan

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat.
Wel, nie heeltemal nie ...
Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly!
En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan
Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! 'n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou 'n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry 'n kans om op TV te verskyn!
Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel - en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!
Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om te wen nie …

'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details