Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397888 | Published: March 19, 2020 | Paperback

Hallo, menstruasie

Hallo, menstruasie

Author:Yumi Synes
Illustrator:Jennifer Latham
Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Alles wat jy moet weet oor menstruasie
Hallo, menstruasie is 'n boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ʼn tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord.
Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees - en om vrae daaroor te vra nog vreemder.
Dit hoef egter glad nie so te wees nie!
Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek. Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.

Author Yumi Synes

Author Dr Melissa Kang

Illustrator Jennifer Latham

View full details