1
/
of
1
ISBN: 9780799397932 | Published: March 10, 2020 | Paperback
Rooimiere in-die-broek-Idioom-Inkleurboek
Rooimiere in-die-broek-Idioom-Inkleurboek
Author:Wendy Maartens
Illustrator:Linki Brand
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kom kleur saam in!
Maak die potlode skerp.
Skiet daai doppies van die merkpenne af.
Lê op die gras, sit agterstevoor op 'n stoel, klim in die linnekas met 'n flits, of hang onderstebo in 'n boom.
Die tyd het aangebreek.
Kom ons kleur in!
Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.
Author Wendy Maartens
Illustrator Linki Brand
Share
