Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799397970 | Published: February 11, 2020 | Paperback

Lea lief honde : Hik hik hoera!

Lea lief honde : Hik hik hoera!

Illustrator:Elanie Bieldt
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoera vir heldhaftige honde
Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!
Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies leer nie! En Lea se ma het gesê as Hik nie maniere leer nie, dan moet hulle hom opgee om aangeneem te word ...
Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar 'n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins.
Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.

Ander titels in die reeks:
Lea lief seeskilpaaie
Lea lief apies
Lea lief uile

Author Cecilia Steyn

Illustrator Elanie Bieldt

View full details