Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398083 | Published: August 12, 2020 | Paperback

Laaste lewe

Laaste lewe

Illustrator:Daniel Hugo
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Een van die eerste grafiese romans vir tieners in Afrikaans.
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.
Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

Author Fanie Viljoen

Illustrator Daniel Hugo

View full details