Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398106 | Published: February 5, 2020 | Paperback

Vertel my 'n grappie

Vertel my 'n grappie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 70
Regular price Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!
Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!
• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?
Om cool musiek te luister.
• Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen?
Want hy wil afkyk.
• Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.
• Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.
• As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak?
ʼn Gat.

Nog ʼn plaaslike grappieboek wat deur Maritha Snyman geskryf is, is Grappe van A-Z. Die boek het ses herdrukke beleef en meer as 13 165 kopieë verkoop.
Jaco Jacobs se 101 grapboek-reeks is ook baie gewild onder lesers.

Author Maritha Snyman

Illustrator Zinelda McDonald

View full details