Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398113 | Published: June 11, 2020 | Paperback

Magriet die stadshoender

Magriet die stadshoender

Illustrator:Linki Brand
Regular price R 65
Regular price R 0 Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - ILLUSTREERDER - VOORLEESKATEGORIE GRAAD RR - 1

ʼn Stadshoender wat geraas maak!
Nina kry ʼn spesiale geskenk vir haar verjaarsdag - ʼn hoender!
Nina en Magriet is dadelik beste maats.
Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier lê.
Maar iewers is daar ʼn eierdief ...
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture.
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ...

Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

Author Melanie Tait

Illustrator Linki Brand

View full details