ISBN: 9780799398366 | Published: November 7, 2019 | Paperback
Bosvelddroom
Bosvelddroom
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Niks kan ooit in liefde se pad staan nie
Simoné word aangestel by Nafasi Ya Tembu (Plek van die Olifante) onder die vaandel van kantoorassistent. Paul is uit die staanspoor onwillig om haar aan te stel omdat sy oorgekwalifiseerd is, maar hoofkantoor dring daarop aan. Min wetende dat Simoné opsoek is na 'n geldspoor wat Paul se beweerde onwettige ivoorhandel kan bevestig.
Die liefde laat hom egter nie voorskryf nie, al baklei Simoné en Paul hoe hard teen hulle gevoelens vir mekaar. Die vraag is: Gaan hulle passievolle liefde sterk genoeg wees om die ware rede vir Simoné se teenwoordigheid te oorleef?
Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Bosvelddroom is Judy Troskie se jongste romanse.
Ritme van die nag (November 2015) en Aandsterbelofte (August 2019) was haar vorige romanses in die Romanza-reeks.
Author Judy Troskie
Share
