Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398397 | Published: November 7, 2019 | Paperback

Ou liefde nuwe liefde

Ou liefde nuwe liefde

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Van vennoot na sielsgenoot!
Kristin Kingsley se baas en geliefde, Ray Retief, lig haar en al die personeel van Conferences Etcetera in dat hy die besigheid sluit. Boonop los hy haar vir ʼn ander vrou. Ontnugterde Kristin stig ʼn nuwe besigheid. Haar aantreklike buurman, Ryno Brink, die gastehuiseienaar langsaan haar huis in Stellenbosch, was nog altyd soos haar broer. Hy word haar vennoot en help haar om die nuwe besigheid op die been te bring. Hulle reël ʼn kongres waar dinge verkeerdloop en hulle verskeie dramas beleef.
Kristin besef dat haar liefde vir Ryno verdiep en hy voel dieselfde. Hulle moet egter ʼn aantal struikelblokke trotseer voordat hulle mekaar werklik kan vind.

Ou liefde nuwe liefde is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks. Malene Breytenbach se boeke vergelyk goed met Frenette van Wyk, Cynthia Robertson en Leandra Naudé se skryfwerk. Ou liefde nuwe liefde is haar derde SuperRomanza wat in 2019 gepubliseer is. Verlore skatte het in Julie verskyn, en Huis van geheime in Februarie

View full details