ISBN: 9780799398618 | Published: February 5, 2020 | Paperback
Tania se liefdes
Tania se liefdes
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tania en haar baie liefdes
Tania het baie liefdes: haar eie rekenmeestersfirma, haar sportmotor - 'n Ford Mustang, en die perde wat sy graag ry. Sy en die held ontmoet mekaar op ʼn Gimkana en soos hulle liefde onwikkel, koop hy, ʼn professor en perdeteler, ʼn spogperd genaamd Orion. Hy moet baie keer in die buiteland optree by kongresse en dit veroorsaak probleme tussen hulle. Maar die verhaal eindig op ʼn hoogtepunt - op ʼn perd.
Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Tania se liefdes is Joléne de Koningh se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in:
-Perfek vir haar (April 2015),
-Liefste kollega (November 2016),
-Liefde op die Nyl (Januarie 2018), en
-Perfekte pasmaat (Oktober 2019).
Author Joléne de Koningh
Share
