Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398649 | Published: February 5, 2020 | Paperback

Strykstok van die hart

Strykstok van die hart

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daar is oral musiek, jy moet net luister …
Dit is die vroeë 1800's in die Kaapkolonie. 'n Boog beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle. Watter slaaf speel die viool so mooi?
Sy herken dadelik Kaleb se kastaiingbruin hare en donker oë, maar hy gee voor dat hy haar nie ken nie. Kaleb, haar lewenslange vriend wat nie vir haar die harmonika mag gespeel het nie. Kaleb, die ambisieuse slaaf, vasgevang in sy omstandighede. Dit is ook nie die eerste keer dat sy musiek haar hartsnare raak nie.
Annabelle en Kaleb moet alles waag om saam te wees, al leef hulle in twee wêrelde ...

View full details