Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799398861 | Published: July 30, 2020 | Paperback

Wolk

Wolk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Hulle het al talle eerstes saam beleef – om te sê hulle is beste vriende is ʼn understatement. Rufus, eintlik Ruth maar Xandr noem haar Rufus, se pa het egter besluit dat die gesin die land moet verlaat. Die vriende moet afskeid van mekaar neem en beplan om hul laaste eerste – die belangrikste eerste – saam te hê. Dis net hulle en ʼn ou Midge wat iewers in die Vrystaat in ʼn grot vir ʼn paar dae gaan bly. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison verskyn? ʼn Grootwordroman met ʼn verrassende apokaliptiese wending.

View full details