ISBN: 9780799398908 | Published: June 11, 2020 | Paperback
Magriet hou konsert
Magriet hou konsert
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
ʼn Stadshoender wat geraas maak! Nina kry ʼn spesiale geskenk vir haar verjaarsdag – ʼn hoender! Nina en Magriet is dadelik beste maats. Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier lê. Maar iewers is daar ʼn eierdief ... In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture. In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.
Author Melanie Tait
Illustrator Linki Brand
Share
