Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799399059 | Published: June 8, 2020 | Paperback

`n Galery van katte

`n Galery van katte

Author:Ruth Brown
Illustrator:Ruth Brown
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die beste versameling kuns …
Terwyl Tom en sy ouma 'n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in 'n syvertrek waar hy 'n baie spesiale uitstalling raakloop …
Ruth Brown, bekende prenteboekskrywer en -illustreerder van onder andere 'n Donker, donker storie, skep meesterstukke in hierdie briljante, speelse ontdekking van die kunsstyle van bekende en geskiedkundige beeldende kunstenaars. 'n Aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

Author Ruth Brown

Illustrator Ruth Brown

View full details